4x4 bakkie hire | bakkie huur

Plan your next trip with 4×4 bakkie hire

Africa is a 4×4 enthusiast’s playground with limitless opportunity for off road adventure. Drive South Africa offers a broad range of 4×4 vehicles for bakkie hire in Africa. A 4×4 bakkie rental can be provided fully equipped for up to 5 adults. We offer rates including and excluding camping equipment. Experience the ultimate off-road adventure in a 4×4 bakkie. The list is endless if you want to go off-road in South Africa, and bakkie hire is the way to go if you want to go off road. Apart from the many 4×4 trails in South Africa, some of Southern Africa’s spectacular scenery and experiences are only accessible by 4-wheel drive vehicle. Here are a few musts when it comes to 4×4 bakkie hire in South Africa: For a Kruger safari experience  , visit the Nkambeni Tented Camp site. There is also the Boegoeberg Trail which is a scenic route that boasts panoramic views of the sea and the majestic Cedarberg Mountains. If you want to travel inland, The Berakah 4×4 Eco trail is found just outside Parys in Gauteng and is a weekend escape not far from Johannesburg.

 Beplan jou volgende avontuur met ’n 4×4 bakkie

Afrika is enige 4×4-entoesias se droom met oneindige moontlikhede vir grondpad-toere. Drive South Africa bied ’n wye reeks 4×4-voertuie vir bakkie huur in Afrika aan.  As jy ’n 4×4 bakkie huur, kan tot vir 5 mense kan geakkomodeer word. Drive South Africa bied ook voertuie aan wat kampeertoerusting insluit. Daar is ontelbare opsies wanneer dit kom by grondpad-avonture in Suid-Afrika. Suid-Afrika spog met van die gewildste natuurtonele en baie daarvan kan net deur 4×4-voertuie berei word. Daar is ’n aantal roetes wat jy met ’n 4×4 bakkie kan verken, maar hier is 'n paar roetes wat veral gewild is. Die Boegoeberg-pad, 'n roete met panoramiese uitsigte van die see en die majesteuse Cederberge, is beslis die besoek werd. As jy meer binnelands wil toer, is daar die Berakah 4×4-ekopad net buite Parys in Gauteng. Dit is die ideale naweek-wegbreek as jy in Johannesburg is. Besoek die Nkambeti Lodge vir 'n Kruger safari-ervaring

Planning a 4×4 trip and need to hire a 4×4 vehicle locally here are some popular options below;